Deuteronomium 28:65 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal nie vir jou lekker wees tussen daardie volke nie, jy sal nooit kan rus nie. Die Here sal jou hart laat bewe, jou oë sal elke dag minder sien, en jou gees sal elke dag meer en meer moeg word.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:64-67