Deuteronomium 28:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal julle siek maak, julle sal pes kry. Dit sal aanhou totdat julle almal gesterf het in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:13-27