Deuteronomium 28:20 Bybel vir Almal (ABA)

As julle weggaan van die Here en as julle aanhou om slegte dinge te doen, dan sal Hy dit sleg laat gaan met julle. Julle sal nie vrede hê nie, julle sal bang wees. Dit sal aanhou totdat julle almal gesterf het, julle sal gou verdwyn.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:12-23