Deuteronomium 27:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat ’n blinde mens op ’n verkeerde pad lei.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:14-19