Deuteronomium 27:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat die grense van sy buurman se grond verander om vir homself meer grond te kry.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:13-24