Deuteronomium 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet versigtig wees wanneer iemand melaats is, julle moet alles doen wat die priesters uit die nageslag van Levi vir julle sê, julle moet doen soos ek vir hulle gesê het.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:2-17