Deuteronomium 24:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle vang miskien iemand wat ’n ander Israeliet steel en wat hom ’n slaaf maak en hom verkoop. Daardie dief moet dan sterf. Julle mag nie saam met hom skuldig wees nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:1-12