Deuteronomium 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

Want die Ammoniete en Moabiete wou nie vir julle kos en water gee toe julle uit Egipte gekom het nie. Die koning van Moab het ook vir Bileam seun van Beor gehuur om julle te vervloek. Bileam het gekom van die stad Petor in die land Mesopotamië,

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-11