Deuteronomium 23:3 Bybel vir Almal (ABA)

’n Ammoniet en ’n Moabiet mag nie in die volksvergadering van die Here kom nie. Hulle nageslag mag ook nie in die volksvergadering van die Here kom nie, tot in die tiende geslag.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-6