Deuteronomium 21:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Iemand het miskien ’n seun wat hardkoppig en opstandig is en wat nie luister na sy ouers nie. Die ouers sê vir hom hoe hy moet lewe, maar hy luister nie na hulle nie.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:15-23