Deuteronomium 21:15 Bybel vir Almal (ABA)

“’n Man het miskien twee vroue en hy hou baie van die een vrou, maar hy hou nie so baie van die ander vrou nie. Altwee vroue kry miskien seuns, en die oudste seun is die seun van die vrou van wie die man nie so baie hou nie.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:8-18