Deuteronomium 21:14 Bybel vir Almal (ABA)

As jy later nie meer van haar hou nie, dan moet jy haar laat gaan waarnatoe sy wil gaan. Jy mag haar nie verkoop nie en jy moet haar nie ’n slavin maak nie, want jy het gesê sy móét met jou trou.”

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:9-21