Deuteronomium 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet niemand laat lewe nie, julle moet hulle almal doodmaak soos julle God die Here vir julle gesê het, die Hetiete en die Amoriete en die Kanaäniete en die Feresiete en die Hewiete en die Jebusiete.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:10-20