Deuteronomium 20:16 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, julle moet niemand laat aanhou lewe in die stede van hierdie volke nie, die stede wat julle God die Here vir julle gee om julle stede te wees.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:9-19