Deuteronomium 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Wanneer julle gaan oorlog maak teen julle vyande en julle sien die perde en die oorlogkarre en manne wat meer is as julle, dan moet julle nie bang word vir hulle nie, want julle God die Here is by julle, julle God die Here wat julle uit die land Egipte gebring het.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-7