Deuteronomium 19:21 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dieselfde doen met almal. As iemand ’n ander persoon vermoor het en sy lewe gevat het, dan moet julle sy lewe ook vat. Die straf is: ’n lewe vir ’n lewe, ’n oog vir ’n oog, ’n tand vir ’n tand, ’n hand vir ’n hand, ’n voet vir ’n voet.”

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:14-21