Deuteronomium 19:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie jammer wees vir hom nie, julle moet duidelik wys dat die ander Israeliete nie ook skuldig is nie, hulle het hom nie vermoor nie. Dan sal dit goed gaan met julle.”

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:11-21