Deuteronomium 19:12 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet die leiers van sy stad mense stuur en hulle moet hom wegvat uit die asielstad. Hulle moet hom gee vir die naaste familielid van die man wat hy doodgemaak het, sodat hy ook kan sterf.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:3-13