Deuteronomium 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die getuies moet die eerste klippe gooi om die persoon dood te maak, daarna moet die ander mense gooi. Julle moet duidelik wys dat julle nie saam met die persoon skuldig is nie.”

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-10