Deuteronomium 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle mag dit net doen as twee of drie getuies gesê het dit is waar dat hy verkeerd gedoen het, hy mag nie sterf as daar net een getuie is nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:4-11