Deuteronomium 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

“In een van die woonplekke wat julle God die Here vir julle gee, sal daar miskien ’n man of ’n vrou wees wat dinge doen waarvan die Here nie hou nie en die man of die vrou sal verkeerd doen teen die verbond van die Here.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-8