Deuteronomium 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Julle mag nie vir julle God die Here ’n bul of ’n skaap-ram offer wat gebreklik is of wat ’n siekte het nie, want julle God die Here sal so ’n offer haat.”

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-2