Deuteronomium 17:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle ’n koning aanstel, maar dit moet die koning wees wat julle God die Here sal kies. Julle moet een van julle eie mense aanstel om koning oor julle te wees, julle mag nie iemand aanstel wat nie ’n Israeliet is nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:14-20