Deuteronomium 17:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer julle by die land kom wat julle God die Here vir julle gee, sal julle die land vir julleself vat en julle sal daar gaan woon. Julle sal dan sê julle wil ’n koning kies en aanstel soos al die ander volke doen wat rondom julle woon.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:8-20