Deuteronomium 16:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. “Julle mag nie vir julle gewyde pale in die grond plant by die altaar wat julle vir julle God die Here maak nie.

22. Julle mag nie klip-pale in die grond plant nie, die Here haat dit.”

Deuteronomium 16