Deuteronomium 15:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet jy ’n els neem en jy moet dit deur sy oor in die deur steek. Hy sal dan altyd jou slaaf wees. Jy moet dieselfde doen met jou slavin.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:13-19