Deuteronomium 15:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar miskien sal die slaaf vir jou sê hy wil nie weggaan van jou nie, want hy is lief vir jou en jou huisgesin en hy woon lekker by jou.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:8-17