Deuteronomium 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal julle God die Here ’n plek kies waar julle Hom moet aanbid. Julle moet alles na daardie plek bring, alles wat ek vir julle sê: julle brand-offers en ander offers, julle tiendes en julle presente, en die beste dinge wat julle vir die Here belowe het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:10-20