Deuteronomium 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle sal deur die Jordaan-rivier gaan en julle sal gaan woon in die land wat julle God die Here vir julle gee, die land sal aan julle behoort. Die Here sal julle laat wen teen al die vyande rondom julle, hulle sal julle nie kan aanval nie, en julle sal veilig woon.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:2-16