Deuteronomium 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het die Levi-stam nie hulle eie grond gekry tussen die ander Israeliete nie. Die Here self sorg vir die Leviete, soos Hy vir hulle belowe het.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:8-20