Deuteronomium 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

“In daardie tyd het die Here die Levi-stam vir Hom geneem om die verbondskis van die Here te dra. Hulle moes Hom daar dien en vir Hom werk, en hulle moes sy Naam gebruik om die Israeliete te seën. Dit is nou nog so.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:6-11