Daniël 6:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daniël het sy werk beter gedoen as die ander twee hoof-amptenare en die goewerneurs, want hy was baie slim. Die koning het toe besluit hy wil vir Daniël kies om die belangrikste hoof-amptenaar te wees.

Daniël 6

Daniël 6:2-10