Daniël 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Darius het ook drie hoof-amptenare gekies. Hulle moes kyk dat die goewerneurs hulle werk goed doen soos die koning wil hê. Een van die hoof-amptenare was Daniël.

Daniël 6

Daniël 6:1-4