Daniël 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning was baie hartseer toe hy dit hoor. Hy wou vir Daniël red, en hy het die hele dag ’n plan probeer maak om Daniël te help.

Daniël 6

Daniël 6:11-23