Koning Belsassar het baie bang geword, sy gesig was bleek. Sy amptenare het nie geweet wat om te doen nie.