Daniël 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die koningin het gehoor wat die koning en sy amptenare praat. Sy het in die eetsaal gekom en gesê: “Ek hoop die koning sal lank lewe. Jy moenie bang wees en bleek word nie.

Daniël 5

Daniël 5:7-12