Daniël 3:26 Bybel vir Almal (ABA)

Nebukadnesar het nader gegaan na die deur van die groot oond waarin die vuur was. Hy het gesê: “Sadrag, Mesag en Abed-Nego, dienaars van die Hoogste God, kom uit!”Hulle het uitgekom.

Daniël 3

Daniël 3:24-30