Daniël 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die koning: “Ek sien nou vier manne. Hulle is nie vasgebind nie. Hulle loop in die vuur rond en hulle makeer niks. Ek sien die vierde man lyk soos ’n engel.”

Daniël 3

Daniël 3:15-27