Daniël 11:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Die koning van die noorde sal teruggaan na sy land en hy sal baie goed saamvat. Hy sal slegte dinge doen aan die gewyde mense. Dan sal hy teruggaan na sy land. God het ’n verbond gemaak met die gewyde mense.

Daniël 11

Daniël 11:24-29