Daniël 11:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee konings sal saam eet, maar hulle sal vir mekaar lieg en hulle sal slegte planne maak teen mekaar. Hulle sal nie kan doen wat hulle wil doen nie, want God het besluit hulle sal nie meer konings wees nie.

Daniël 11

Daniël 11:22-29