2 Timoteus 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is net Lukas wat nou by my is. Jy moet vir Markus gaan haal en jy moet hom saam met jou bring, want hy kan my baie goed help om my werk te doen.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:7-17