2 Timoteus 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

want Demas het my alleen gelos. Hy het besluit dat hierdie wêreld vir hom die belangrikste is en hy het na die stad Tessalonika gegaan. Kressens het na die land Galasië gegaan en Titus het na die land Dalmasië gegaan.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:6-18