2 Samuel 7:29 Bybel vir Almal (ABA)

Begin nou asseblief en laat dit goed gaan met u dienaar se koningshuis, U moet altyd by die koningshuis wees. Want U, Here, my Here, het gepraat. U het gesê dit sal goed gaan, en daarom sál dit altyd goed gaan met die koningshuis van u dienaar.”

2 Samuel 7

2 Samuel 7:25-29