2 Samuel 7:28 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, Here, my Here, U alleen is God, en U sal doen wat U gesê het. U het hierdie goeie ding gesê oor u dienaar.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:26-29