21. Dawid het vir Mikal gesê: “Ek het gedans voor die Here wat my gekies en aangestel het om koning te wees oor sy volk Israel. Hy het nie jou pa en sy hele nageslag gekies nie.
22. Ek sal my nog meer verneder en ek sal wys hoe onbelangrik ek is. Jy praat van hierdie slavinne, maar hulle sal aanhou om my te respekteer.”
23. Mikal dogter van Saul het nooit ’n baba gekry nie, totdat sy gesterf het.