2 Samuel 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Mikal gesê: “Ek het gedans voor die Here wat my gekies en aangestel het om koning te wees oor sy volk Israel. Hy het nie jou pa en sy hele nageslag gekies nie.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:14-22