2 Samuel 24:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het pes laat kom in die land Israel van die oggend tot die tyd wat Hy gesê het. Daar het 70 000 mense gesterf, van die stad Dan tot by die stad Berseba.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:14-17