2 Samuel 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Gad gesê: “Ek het ’n groot probleem. Die Here moet met my doen wat Hy besluit, want Hy is baie genadig, maar Hy moenie my vir mense gee sodat hulle met my kan doen wat hulle wil nie.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:10-21