2 Samuel 21:15 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was weer oorlog tussen die Filistyne en die Israeliete. Toe Dawid eendag saam met sy manne teen die Filistyne gaan veg het, het hy moeg geword.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:6-20