2 Samuel 21:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het dit laat begrawe in die land Benjamin, in die graf van Kis, Saul se pa. Die graf was in ’n rots. Nadat die koning dit alles laat doen het, het God weer geluister na die gebede vir die land.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:7-17